03-09-04

as ek kom te sterwe

En as ek kom te sterwe, lief, sing dan g’n klaaglied nie

Plant dan g’n rose op my graf of koel sipresse nie.

 

Laat net die groen gras bo mie wees, die reën  en die moredou

en as jy wil, vergeet my, en as jy wil onthou.

 

Want skadu’s sal’k nie sien, of voel hoe dat die water week,

Nie hoor hoe dat die voëltjes sing as of hun harte breek.

 

Maar ek sal altyd drome droom in die skemer, wie weet,

Miskien sa lek daar nog onthou, miskien sal ek vergeet.

 

Oud zuidafrikaans volksliedje


18:34 Gepost door dirk | Permalink | Commentaren (0) |  Facebook |

De commentaren zijn gesloten.